| Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article |
| Title: | Magsverhoudings in die delwergemeenskap van Gong Gong |
| Authors: | Erasmus, P.A. Sauls, G.J. |
| Year: | 1995 |
| Periodical: | South African Journal of Ethnology |
| Volume: | 18 |
| Issue: | 4 |
| Pages: | 136-143 |
| Language: | Afrikaans |
| Geographic term: | South Africa |
| Subjects: | power miners diamond mining |
| Abstract: | Gong Gong is 'n delwergemeenskap tussen die Vaal- en Hartsrivier naby Barkley-Wes in die Noordelike Kaapprovinsie in Suid-Afrika. In hierdie artikel word eerstens die gemeenskap histories bekend gestel, waarna verhoudings tussen die diamantkoper en die delwer, asook tussen die klein-delwer (bruin) en die grootdelwer (blank) aandag geniet. Dit blyk dat die klein- en die grootdelwer se persepsies van mekaar in 'n groot mate deur pragmatiese oorwegings en persoonlike ervarings omskryf word, terwijl rassistiese oorwegings, hoewel in 'n mindere mate, ook 'n rol speel. Hoewel die verhouding tussen die diamantkoper en die delwer binne 'n vryemarkstelsel gestruktureer is, kom dit voor asof manipulasie plaasvind en die kleindelwer die onderspit delf. Die veldnavorsing vir hierdie artikel het gedurende Maart en Julie 1994 plaasgevind. Bronnelys, note, samevatting in Engels en Afrikaans. |