| Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article |
| Title: | Antropologie en die Heropbou- en Ontwikkelingsprogram |
| Author: | De Wet, Chris |
| Year: | 1996 |
| Periodical: | South African Journal of Ethnology |
| Volume: | 19 |
| Issue: | 1 |
| Pages: | 7-11 |
| Language: | Afrikaans |
| Geographic term: | South Africa |
| Subjects: | national plans anthropology |
| Abstract: | Die moontlike bydrae wat Suid-Afrikaanse antropoloë binne die verband van die Heropbou- en Ontwikkelingsprogram (HOP) kan lewer word bespreek. Aangesien die HOP gaan oor strukturele verandering impliseer dit vir antropoloë 'n prosesgeoriënteerde navorsingsbenadering waarin ook die apartheidsera verreken kan word. Nuwe eenhede van studie (soos plaaslike oorgangsrade, 'civic' organisasies, en nuwe gesagstrukture binne hostelle en plakkerskampe), die burokrasie, waar verreikende verandering besig is om plaas te vind, en projekgerigte navorsing word beklemtoon. Daar word ook verwys na verskillende rolle wat antropoloë in Suid-Afrika kan vervul binne die verband van die HOP, hulle potensiële bydrae tot gemeenskapsprojekte en die etiese implikasies van veranderde omstandighede. Bronnelys, note, samevatting in Engels en Afrikaans. |