Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article | Leiden University catalogue | WorldCat |
Title: | Okkupasie van die Bankeveld voor 1840 n.C.: 'n sintese |
Author: | Horn, André C. |
Year: | 1996 |
Periodical: | South African Journal of Ethnology |
Volume: | 19 |
Issue: | 1 |
Pages: | 17-27 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | migration settlement patterns |
Abstract: | Dit word algemeen aanvaar dat die streeknaam 'Bankeveld' verwys na 'n relatief smal oos-wes strekkende landstrook tussen die plato-kom van noordelike Suid-Afrika en die sentrale hoëveld. Die kunsmatige en verstedelikte karakter van dié kultuurlandskap, gerugsteun deur 'n nasionale infrastruktuur, verdoesel tans die feit dat daar in vroeëre tye 'n delikate verwantskap tussen kultuurnedersettings en die natuurlandskap was. Die primêre doel van hierdie artikel is om 'n aaneenlopende oorsig van voorkoloniale terreinbesetting in die Bankeveld daar te stel en om, as samevatting, 'n gedetailleerde en geïntegreerde raamwerk daarvan op te stel. Die sekondêre doelstelling is die beklemtoning van mens-omgewinginteraksie. Hierdie artikel beskryf die okkupasie van die Bankeveld in die Steentydperk, Vroeë en Middel Ystertydperk, Laat Ystertydperk, en tydens die verblyf van Mzilikazi en die Matabele (1827-1832). Bronnelys, samevatting in Engels en Afrikaans. |