Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Byname in 'n Engelse universiteitskoshuis: indrukwekkende sosiolinguistiese merkers
Authors:Bosch, Barbara
Victor, James
Year:1996
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:36
Issue:2
Pages:104-118
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:students
nicknames
Abstract:Die gebruik en bestudering van byname bied veral insig in 'n netwerk van sosiale verhoudings wat binne 'n bepaalde gemeenskap bestaan. Omdat die gebruik van byname binne die konteks van die sosiolinguistiek in Suid-Afrika nog nie naastenby volledig ondersoek is nie, is 'n navorsingsprojek gedurende 1995 in een van die manskoshuise op die kampus van die Universiteit Rhodes op Grahamstad onderneem. Die doel van hierdie studie was om die algemene gebruik van byname (deur manstudente met 'n gemiddelde ouderdom van tussen 19 en 20 jaar) vanuit 'n sosiolinguistiese perspektief te ondersoek. Inligting is ingewin oor die redes vir die gee van byname, die omstandighede waaronder byname gebruik word, die houdings teenoor die gebruik van byname, asook die sosiale rol en funksie van byname. Dit is duidelik dat in die dinamies-sosiale milieu van die koshuis, die gebruik van byname bepaalde groepsverbande konstrueer en reflekteer. App., (questionnaire), bronnelys, note, verwysings.
Cover