Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die regsposisie van ouers en kinders binne die gesin kragtens die inheemse reg van die Dushane en die Bhele
Authors:Jacobs, P.P.
Pauw, H.C.
Year:1996
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:19
Issue:2-3
Pages:51-60
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Fingo
Xhosa
customary law
family law
Abstract:Die Dushane (Xhosa) and Bhele (Mfengu) is onderskeidelik in die Zwelitsha- en Victoria-Oos-distrik van die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika, woonagtig. Hierdie artikel ondersoek die regsposisie van ouers en kinders binne die gesin kragtens die inheemse reg van hierdie twee stamme. Die artikel beskryf die status van verskillende groepe persone by die Dushane en die Bhele; die totstandkoming van die gesin; die ouerlike gesag en die regsposisie van kinders (die geboorte en sterfte van kinders - statusverskille tussen kinders - kinders onder die ouerlike gesag) en ten slotte die uitoefening van ouerlike gesag (die ouerlike gesag oor kinders - die versorgings- en opvoedingsplig - die tugtigingsvermoë en onderdanigheidsplig - aanspreeklikheid van die vader en toerekeningsvatbaarheid van die kinders - beheer oor die eiendom van kinders - die onderhoudsplig van kinders teenoor hulle ouers). Bronnelys, note, samevatting in Afrikaans en Engels, verwysing.
Views