Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Akkerboupraktyke by die Mnisi van Mhala (Noordelike Provinsie, Suid-Afrika)
Author:Els, H.
Year:1996
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:19
Issue:2-3
Pages:100-108
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Hlanganu
subsistence farming
Abstract:Hierdie artikel bevat 'n etnografiese beskrywing van die akkerboupraktyke wat tydens die outeur se veldnavorsing (1991-1995) by die Mnisi van die Mhaladistrik in die Transvaalse Laėveld, Suid-Afrika, bestaan het. Die oogmerk is om inligting oor hierdie praktyke beskikbaar te stel en om aan te dui in watter mate die inwoners van die Mnisi-stamgebied akkerbou as noodsaaklike onderdeel van hul voortbestaanstryd beoefen. Die artikel beskryf die keuse van plek en bewerking van landerye, die ploegtyd en ploegaksies, inheemse grondklassifikasie, die maak van nuwe landerye, erosiebeheer, grondvrugbaarheid en bemesting, gewasverbouing en oesopbrengs. Dit is duidelijk dat die inwoners van hierdie gebied se akkerboupraktyke (die akkerbouers is oorwegend vroue) is gerig op oorlewing (rugsteun) en is totaal uitgelewer aan die natuur en klimaat. Produksie is daarom, soos in ander swart landelike kommunale gebiede, direk gelyk aan die hoeveelheid tyd, arbeid en geld wat aan akkerbou-aktiwiteite bestee kan word. Die beginsel van minimum mislukking (risiko) word as bepalende waarde-oordeel oor alle akkerbou-aktiwiteite gevel. Bronnelys, samevatting in Afrikaans en Engels.
Views