Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Duiwe smaak lekker en bye maak jam: omgewingsbewustheid van kleuters in Soshanguve
Author:Faber-Van Zyl, Wilhelmina J.
Year:1996
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:19
Issue:4
Pages:164-172
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:sensory perception
children
Abstract:Die doel van hierdie artikel is om 'n beskrywing te gee van die omgewingsbewustheid van bepaalde kleuters in 'n spesifieke sosiaal-kulturele en fisiese omgewingsverband en om die indiwidue en faktore wat dit beïnvloed te identifiseer. Die studieveld is Soshanguve, 'n snel groeiende stedelike dorp (township) in Gauteng die deel vorm van Pretoria se metropolitaanse substruktuur. Die kleuters wat by hierdie studie betrek is, was in die voorskoolse klasse van vyf voorskoolse versorgingsentra in Soshanguve. Die veldwerk is in 1991-1992 gedoen. Faktore wat kleuters se omgewingsbewusheid beïnvloed is fisiese omgewingsfaktore, die ouers se omgewingsbewusheid, en die indiwiduele persoonlikhede, ouderdom, kwalifikasies en opleiding van die 'educare'-werkers (versorger-onderwysers) in die voorskoolse versorgingsentra asook sosiaal-kulturele faktore soos ontheemdheid en plekloosheid, en die televisie. Enkele temas wat onderliggend is aan kleuters se omgewingsbewustheid soos die rol van geslag, die rol van taal en die onderliggende waardes wat omgewingsbewustheid beinvloed is ook ondersoek. Bronnelys, samevatting in Afrikaans en Engels.
Views