Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Ruimte vir verwarring: historiese afleiding op grond van die geografie van die Bankeveld volgens William Cornwallis Harris
Author:Horn, A.C.
Year:1996
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:36
Issue:3
Pages:205-220
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:geography
historical sources
Abstract:Tussen Julie 1836 en Januarie 1837 het kaptein William Cornwallis Harris, 'n Britse offisier in die korps van die Indiese Kompanie, tydens 'n periode van siekteverlof 'n ekskursie na die binneland van Suid-Afrika aangepak. Harris het sy aventure gedokumenteer in die vorm van 'n vertelling, kaart en sketse (W.C. Harris, 'The wild sports of southern Africa', 1839). Waar die besonderhede van se verhaal met vrug deur sosiaal-wetenskaplikes gebruik is/word, is sy geografiese rekord die oorsaak van erge ruimtelik-historiese verwarring en foutiewe afleiding. Die doel van hierdie bydrae is om enkele ruimtelik-historiese kwessies wat in verband staan met Harris se rekord van sy besoek aan die Bankeveld (Noordelik Transvaal) vanuit 'n geografiese perspectief te herondersoek. Die Bankeveld was gedurende die jare 1827-1837 die hartland van die Matabele-koninkryk. Die besondere kwessies wat behandel word, is die ligging van Gabeni (Kapain), een van Mzilikazi se hoofkrale; liggings en benamings in die Cashangebergte; lokaliteit van die finale veldslag tussen die Zoeloes en die Matabeles in 1832; en lokaliteit van die teenaanval op die Griekwa-kommando van Barend Barends (1831). Note, samevatting in Afrikaans en Engels.
Views
Cover