| Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article |
| Title: | 'Vrouwen aan de macht': feminisme in die antropologie |
| Author: | Erasmus, P.A. |
| Year: | 1997 |
| Periodical: | South African Journal of Ethnology |
| Volume: | 20 |
| Issue: | 1 |
| Pages: | 9-14 |
| Language: | Afrikaans |
| Geographic term: | South Africa |
| Subjects: | anthropology feminism |
| Abstract: | Die primêre onderwerp wat in hierdie bydrae hanteer word, is die wetenskaplike status van die feministiese antropologie. In die antropologie word die standpunt aangetref dat feminisme 'n wyse van vakbeoefening in eie reg verteenwoordig - sommige sal selfs beweer dat hier van 'n onafhanklike dissipline sprake is. Dié aangeleentheid word in hierdie bydrae in oënskou geneem deur te fokus op die ontologie, metodologie en epistemologie van die feministiese antropologie. Die feministiese ontologie onderskei drie breë klemplasings: anthropology of women, anthropology of gender, en feminist anthropology. Die feministiese metodologie benadruk, onder andere, kruiskulturele vergelyking, die 'double consciousness' interpretasie, die rol van empatie, die geskiedenis van vroue, en intertekstualiteit. Feministiese epistemologie openbaar sigself in 'n onderskeibare teorie wat refleksief is, nie postmodernisties nie, en 'praxis'-georïenteerd. In die Suid-Afrikaanse antropologie figureer die kwessie van geslagtelikheid, sowel as die vrou self nie prominent nie. Die skrywer konkludeer dat die argumente wat aangebied word vir die selfstandige status van die feministiese antropologie in Suid-Afrika nie werklik die aansprake van hierdie antropologie substantiveer nie. Bronnelys, samevatting in Engels en Afrikaans. |