Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die rol van die ouditeur in die gemeenskap
Authors:De Jager, H.
Gloeck, J.D.ISNI
Year:1997
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:37
Issue:3
Pages:178-190
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:public accounting
accounting
Abstract:Nie slegs in Suid-Afrika, maar węreldwyd, het die rol van die ouditeur, naamlik die grense van sy rekenpligtigheid en die funksies wat hy verrig, onduidelik geword. Daar bestaan onduidelikheid oor 1) die wyer aanspreeklikheid van die ouditeur teenoor die gemeenskap, 2) die gelyktydige lewering van ouditdienste en nie-ouditdienste aan dieselfde geouditeerde, en 3) die ouditeur se verantwoordelikheid om foute en bedrog op te spoor en daaroor verslag te doen. Die doel van hierdie studie is om uit 'n fundamenteel-teoretiese perspektief die rol van die ouditeur in die gemeenskap te verklaar en te verhelder. Die grootste gevaar wat die ouditeursprofessie se voortbestaan en sy posisie as hoeksteen van korporatiewe verantwoording bedreig, is wanneer die ouditeursprofessie homself na binnekeer en daardeur sy sosiale verantwoordelikheid uit die oog verloor. Hierdie tendense is in Suid-Afrika en internasionaal sigbaar. Die artikel beskryf die gemeenskap se behoefte aan 'n oudit en die vereistes wat aan 'n ouditeur gestel word. Vervolgens word verskillende teorieë oor die rol van die ouditeur onderskei: die induktiewe teorie, wat die rol van die ouditeur aflei uit die waarneming van die ouditfunksie, en die deduktiewe benadering, wat probeer deurdring na die wese van die verskynsel. Bronnelys, samevatting in Engels.
Views
Cover