Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die rol van kuns en kultuur in samelewingsontwikkeling
Author:Botha, ElizeISNI
Year:1997
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:37
Issue:3
Pages:153-163
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:cultural policy
Abstract:Die ACTAG (the Arts and Culture Task Group), 'n taakgroep in November 1994 in die lewe geroep in Suid-Afrika om binne die gebied van kuns en kultuur ondersoek te doen en om vas te stel hoe die toekomstige beleid van die Departement van Kuns, Kultuur, Wetenskap en Tegnologie moontlikerwys daar moet uitsien, het hulle finale verslag gereed in Julie 1995. Twee temas vorm die leimotiewe van die verslag: bemagtiging, ook ekonomiese bemagtiging, deur kuns, kultuur en erfenis, en nasiebou. 'n Konsep-witskrif vir Kuns, Kultuur en Erfenis, wat in 1996 sy finale beslag gekry het, het gelei tot die stigting van twee statutêre liggame: die Nasionale Kunsteraad en die Nasionale Erfenisraad. Die kroniek van hierdie Nasionale Kunsteraad, wat gestalte (of 'gestaltes') het gekry op 1 April 1997, word in die laaste hoofstuk aangebied deur die outeur wat in verskillende funksies betrokke was by een groot deel van die gebeure. Bronnelys, verwysings, samevatting in Engels.
Views
Cover