| Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article |
| Title: | Inheemse bome en inheemse kennis in die Mhalaladistrik (Noordelike Provinsie) |
| Author: | Els, H. |
| Year: | 1997 |
| Periodical: | South African Journal of Ethnology |
| Volume: | 20 |
| Issue: | 3 |
| Pages: | 105-113 |
| Language: | Afrikaans |
| Geographic term: | South Africa |
| Subjects: | Hlanganu ethnobotany agroforestry |
| Abstract: | Die oogmerk met hierdie artikel is om 'n oorsig te verskaf van die verskeidenheid maniere waarop die belangrikste inheemse bome van die Mhaladistrik in die Noordelike Provinsie van Suid-Afrika deur die inwoners daarvan (die Mnisi) benut word en om die kontinuïteit en verandering met betrekking tot benuttingspatrone aan te toon. Hierdie gebied is nog besonder dig bebos en dié natuurlike hulpbron was tot in 1995 in veral die oostelike gedeeltes van die stamgebied betreklik ongeskonde. Bome word vir hulle hout, vrugte, bas, wortels en skaduwee benut. In hierdie oorsig word die verskillende bome alfabeties volgens wetenskaplike benaming en die nasionale nommer aangedui. Hierna volg die Tsongabenaming of benaminge waarmee die betrokke boom in die Mhaladistrik aangedui word en daarna die Afrikaanse en Engelse benaming(e). Vervolgens word aangetoon watter nuttigheidswaarde elke boomsoort vir die inwoners van die stamgebied het. Die gegewens wat in hierdie artikel opgeneem is, is tussen 1991 en 1995 versamel. Bronnelys, samevattings in Afrikaans en Engels. |