Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die legitimiteit van 'n Tegnologiekurrikulum vir algemeen vormende skoolonderwys
Author:Du Plessis, W.S.
Year:1997
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:37
Issue:4
Pages:275-284
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:curriculum
science education
Abstract:In die huidige transformasie van die Suid-Afrikaanse onderwys is die bevordering van wiskunde, wetenskap en tegnologie verklaarde prioriteite. Wiskunde en wetenskap is lank reeds sleutelvakke op skool. Tegnologie is 'n nuwelingsvak wat vanaf 1996 landwyd in 180 projekskole, 20 in elke provinsie, eksperimenteel ingevoer word. Die bedoeling is dat teen die jaar 2005 Tegnologie as 'n verpligte vak aan alle skoliere vir die eerste nege jaar van skool onderrig sal word. Die legitieme status wat uiteindelik aan die vak Tegnologie toegeken word, sal bepaal word deur die mate waarin dit aan die verwagtinge van hierdie rolspelers voldoen het. In kurrikuleringskringe word probleme geantisipeer wat vroegtydig die hoof gebied moet word. Die aspek van legitimiteit geniet nog glad nie aandag nie. In hierdie artikel word probeer aantoon dat 'n legitieme status vir Tegnologie as skoolvak 'n noodsaaklike voorwaarde is om te kan slaag. Daar word vervolgens verwys na die aard van legitimiteit, voorwaardes vir legitieme onderwys, en aanbevelings met betrekking tot legitimisering van tegnologie-onderwys. Bronnelys, samevatting in Engels.
Views
Cover