Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Moord: die belewenis van die indirekte slagoffer
Authors:Van den Berg, Dorette
Pretorius, RonelleISNI
Year:1998
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:38
Issue:1
Pages:21-32
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:victims
homicide
Abstract:Wetenskaplike belangstelling in die indirekte slagoffers wat emosioneel deur 'n moord benadeel word, het eers ongeveer die laatste twee dekades momentum begin kry. Hierdie artikel bespreek kortliks fasette wat die indirekte slagoffer se belewenis en moontlike trauma kan vererger, vergemaklik en/of beïnvloed. Daarna word die bevindings gepresenteer van 'n kwalitatiewe ondersoek na die realiteite waaraan die indirekte slagoffers van moord in Suid-Afrika blootgestel word. 'n Steekproef van 30 respondente (wat ouers, seuns, dogters of kleinkinders op dié wyse aan die dood het afgestaan) is geselekteer. Dit lyk asof daar vier determinante is wat in wedersydse interaksie met mekaar verkeer en wat die sosiale en psigiese gevolge van 'n moord bepaal, naamlik die kenmerke van die moord, die konteks waarbinne dit plaasgevind het, die persoonlikheidskenmerke van die indirekte slagoffer en die sosiale en kulturele kenmerke rondom die moord. 'n Indirekte slagofferbelewenismodel van moord is deur die outeur ontwikkel om die dinamiese aard van die multi-kousale invloede van die indirekte slagoffer se belewenis van moord te beklemtoon. Bronnelys, samevatting in Engels.
Views
Cover