Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Vroeë geskrifte deur Suid-Afrikaanse vroue, 1749-1865
Author:Schoeman, KarelISNI
Year:1997
Periodical:South African Historical Journal
Issue:36
Pages:24-47
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:white women
autobiography
External link:https://www.tandfonline.com/doi/abs/10.1080/02582479708671267
Abstract:In die loop van sy navorsing oor die agttiende- en negentiende-eeuse geskiedenis van Suid-Afrika het die outeur kennis gemaak met 'n verskynsel wat so reëlmatig voorkom dat dit noukeuriger ondersoek verdien: persoonlike geskrifte van stigtelike aard deur Nederlands-sprekende blanke vroue. In hierdie artikel is 'n beskeie eerste stap gedoen deur die geskrifte in 'n enkel oorsig saam te vat. Die werk van dertien vroue is in hierdie verband uitgeken, onderverdeel in biografiese en outobiografiese tekste, dagboeke, briewe en verse, en sterfbedberigte. Die geskrifte is chronologies gerangskik volgens die geboortedatums van die betrokke skryfsters. Note, samevatting in Engels, verwysings.
Views
Cover