Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
![]() |
![]() |
![]() |
Title: | Meer as net genesing van siekte: Noord-Sotho 'dingaka' en hul dienste |
Author: | Kriel, J.D.![]() |
Year: | 1998 |
Periodical: | South African Journal of Ethnology |
Volume: | 21 |
Issue: | 3 |
Pages: | 102-114 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | healers Sotho |
Abstract: | Terme soos religieuse spesialis, tradisionele geneser, waarsęer en shaman skep 'n verengde beeld van die rol wat die Noord-Sotho 'ngaka' (mv. 'dingaka') in die gemeenskap speel. Die term 'dingaka' verwys na die verskillende spesialiste wat op die een of ander wyse by die diagnose, afwering en behandeling van siekte en ander onheil en die identifikasie van onheilveroorsakende agente betrokke is, en daarvan 'n deeltydse of voltydse beroep maak. Hierdie artikel verskaf 'n beeld van die verskillende soorte 'dingaka' en hul opleiding, gebruiksartikels en konsultasiefooie, dienste wat deur 'n 'ngaka' gelewer kan word, soos waarseggingsdienste, verskaffing van genees- en beskermmiddels, en terapeutiese tegnieke. Die gegewens wat in hierdie artikel opgeneem is, is gebou op navorsing wat sedert die begin van 1977 onder die Noord-Sotho bevolking van die gebied direk besuide die Strydpoortberge in die Noordelike Provinsie van Suid-Afrika versamel is. Bronnelys, samevatting in Afrikaans en Engels. |