Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Burgerskap en burgerregte in blank Suid-Afrika
Author:Olivier, W.H.
Year:1976
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:27
Issue:4
Pages:94-120
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:bantustans
nationality
Abstract:Die uitstaande kenmerk van die beleid in Suid-Afrika is dat elke volk op sy eie gebied kan ontwikkel deur middel van sy eie overheidsinstellings tot volle onafhanklikheid. Hedendaags word Suid-Afrikaanse Bantoe-individue dan as burgers van 'n Bantoetuisland binne die Republiek gereken, maar tegelykertyd word volkeregtelike beskerming deur die Republiek aan hulle verleen. Gevolglik is dit nodig om duidelikheid te verkry oor aspekte rondom die begrippe 'nasionaliteit' en 'burgerskap' en hoe dit toepassing vind in suid-Afrika, met besonderse aandag aan die posisie van Bantoe-individue. Verder word sommige implikasies en toekomstperspektiewe bespreek. Burgerregte word slegs kursories aangeraak. Hoofdstukke: Inleidende agtergrond - Die begrippe 'nasionaliteit' en 'burgerskap' - Nasionaliteit en burgerskap binne die gebied van die Republiek van Suid-Afrika (Inleiding; Die Blankes; Die Bantoes) - Implikasie en toekomsblik - Slotsom. Verwysings.
Views