Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Education in Africa Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Kurrikulum 2005: 'n explorasie van enkele tendense, intensies en implikasies van uitkomsgebaseerde onderwys
Authors:Berkhout, Sarie
Hodgkinson, Cheryl
Van Loggerenberg, AnnemarieISNI
Year:1998
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:38
Issue:4
Pages:287-302
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:educational reform
Abstract:Kurrikulum 2005 kan nie anders gesien word nie as 'n prysenswaardige poging om die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel te herstruktureer. Dit is 'n poging om die geïdentifiseerde probleme of bekritiseerde dimensies van die onderwysstelsel te herskik ten einde veral gelykberegtiging te verseker. Die historiese fokus op die ongelyke voorsiening van onderwys aan die verskillende bevolkingsgroepe (soos ongelyke fasiliteite, ongelyke kurrikulums, ensovoorts) word verskuif na die stel van gelyke uitkomste eerder as gelyke 'onderwystyd'. Hierdie artikel exploreer enkele dimensies van die voorgestelde Kurrikulum 2005 en die moontlikheid van uitkomsgebaseerde onderwys om by te dra tot gelykberegtiging in onderwys. Dan word die ontwikkeling van uitkomsgebaseerde onderwys in Suid-Afrika gekaats teen internasionaal verbandhoudende tendense. Vervolgens word die transformasie van die kurrikulum as deel van die ontwikkeling van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk bespreek. Tot slot word die professionele imperatiewe van die benadering en die evalueringsproblematiek ontleed en geïnterpreteer. Bronnelys, samevatting in Engels.
Views
Cover