Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Ekonomiese aspekte van statučre mediese tarief bepaling
Author:Falkena, H.B.
Year:1980
Periodical:South African Journal of Economics
Volume:48
Issue:2
Pages:183-193
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:prices
health personnel
External link:https://doi.org/10.1111/j.1813-6982.1980.tb00652.x
Abstract:In die afgelope twee dekadea is in Suid-Afrika nie minder nie as drie kommissies van ondersoek aangestel om die vraagstuk van'n 'redelike' statutęre tarief vir mediese dienste te bestudeer. Die jongste kommissie, die Kommiesie van Onderzoek na Gesondheidsdieste, is in 1979 in die vooruitsig gestel nadat die Suid-Afrikaanse Geneeskundige en Tandheelkundige Raad teen die volstrekte wil van die Staat en die verbruiker statutęre mediese tariewe effektief met ongeveer 50 persent verhoog het. Die teenkanting van die staat en verbruiker het voortgevloei uit die gevoel dat die verhoging 'onredelik' was. Hoewel die Geneeskundige Raad sy toegepaste kriteria nie bekendgestel het nie, blyk dit op grond van die kriteria wat deur die Mediese Vereniging van Suid-Afrika in 'n publikasie vermeld dat die voorgestelde 50 persent tarief verhoging feitlik twee maal te hoog. Die aard van die huidige debat egter nie nuut nie. Die Departeiaentele Komitee van Ondersoek insake Mediese Hulp- en Bystand- en Asauransieskemas het in 1962 die magsposisia van die mediese professie opgemerk. In die afgelope 18 jaar is geen besondere vordering met statutęre tariefbepaling gemaak nie. Note. saamvatting in Engels.
Views
Cover