Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die V.S.A Rusland en rooi China in Afrika
Author:Smit, P.
Year:1971
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:11
Issue:4
Pages:253-271
Language:Afrikaans
Geographic terms:Soviet Union
China
Africa
United States
Subject:economic aid
Abstract:Terwyl die Weste besig is om ekonomiese, tegniese en militere hulpverlening aan Afrika drasties in te kort (Afrika se aandeel aan totale hulpverlening in die vereld het gedaal van 33,2% in 1965 tot 21,1% in 1967) en reeds belangrike nilitere basisse prysgegee het, het die Sovjet-Unie die gebruik van baie van die basisse verkry terwyl Rooi China die enigste van die groot moondhede is vat sedert 1965 sy hulpverlening aan Afrika aansienlik vergroot het. Alhoewel die Kommunistiese lande tot dusver nog nie daarin geslaag het om die dalende neiging in Westerse hulpverlening te ondervang nie, moet die sielkundige uitwerking van dalende Westerse belangstelling en toenemende Kommunistiese hulpverlening nie onderskat vord nie. Hierdie artikel ontleed die toenemende Russiese en Rooi Chinese invloed in Afrika teenoor kwynende belangstelling van veral die V.S.A. Dele: Inleiding - Belangrike tendense in die V.S.A. se benadering - Rusland en Rooi China se toenemende rol - Samevatting. Verwysinge, English summary.
Cover