Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Gesigspunte oor die ontwikkeling van die universiteite tot die jaar 2000
Authors:Steyn, H.S.
Venter, R.H.
Louw, J.B.Z.
Year:1983
Periodical:RSA 2000: gesprek met die toekoms
Volume:5
Issue:1
Pages:17-26
Language:Afrikaans
Geographic term:South America
Subject:universities
Abstract:Wanneer na die universiteite tot die jaar 2000 gekyk word, is dit nodig om daarop te let dat die verwachte ontwikkelingspatrone van verskillende universiteite sterk afhanklik sal wees van die samestelling en die behoeftes van die gemeenskappe wat hoofsaaklik deur elkeen bedien sal word. Die universiteite se toekomstige ontwikkeling kan nie los van die van ander inrigtings wat op tersiêre vlak werksaak is, ge sien word nie. Inhoud: 1) Stabiliserende faktore (statistiese faktore - die stadige gang van universiteitsontwikkeling - die universitêre tradisie - die autonomie van universiteite). 2) Universiteitsontwikkeling as deel van die grotere geheel van tersiêre onderwys. Bronne, tab.
Views