Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die vloei van Swartarbeid: die onderlinge afhankelikheid tussen Bantoesake-administrasierade, werkgevers en werksoekers
Author:Van Breda, W.W.
Year:1977
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:28
Issue:4
Pages:122-127
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:employment
Blacks
Abstract:Bantoesake-administrasierade vervul 'n essensiële funksie in die arbeidsvloeiproses. Met die breë beginsels waarop dit berus, kan nie fout gevind word nie. Wat egter wel nodig is, is aktiewe pogings om die stelsel te stroombelyn, bestaande tekortkominge sover moontlik uit te skakel en maksimum gebruikswaarde aan die sisteem te verleen. Dele van hierdie artikel: Inleiding - Registrasie van vakatures en werksoekers - Arbeidsverwysingsfunksie - Invoer van arbeid uit die tuislande - Belangrikste problem van arbeidsburo's - Stroombelyning van arbeidsvloei - Wederkerige verpligtinge van die Swartwerker, bedryfsorganisasies en arbeidsburo's m.b.t. arbeidsvloei - Arbeidsvloei en die s isteem-konsep - Ten slotte. Verwys ing.
Views