Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Education in Africa Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Geskeie universitêre ontwikkeling - imperatief van die geskiedenis in wording
Author:Rautenbach, C.H.
Year:1965
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:16
Issue:1
Pages:24-49
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:higher education
Abstract:In die Maart/Junie-uitgawe (1964) van die Tydskrif vir Rasse-aangeleenthede lewer dr. E.G. Malherbe, rektor van die Universiteit van Natal, 'n pleidooi vir die Natalse stelsel van Universiteitsopleiding. Sy opvattinge verskil radikaal van die standpunt van SABRA ten gunste van die stelsel van afsonderlike Universiteitsopleiding in afsonderlike inrigtings. Hlierdie stuk van prof. dr. C.H. Rautenbach, rektor van die Universiteit van Pretoria, toon dat die moderne neiging in verband met universiteitsopleiding in Afrika is om die universiteite sowel in hul organisasie as hul program meer by die behoeftes van Afrika aan te pas, in plaas dat hulle bloot projeksies van Europese universiteite in Afrika sal wees soos tot dusver dikwels die geval was. Omdat die SuidAfrikaanse patroon nie op ideologiese nie maar op praktiese oorwegings gebaseer is, sal dit nie staties bly nie maar ook sy eie ontwikkeling deurmaak, om in die behoeftes van eie bevolkingsgrope wat hy bedien voorsiening te maak.
Views