Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:'N prinsipiele en feitelike inleiding tot die studie van die bevolkingsverhoudings-vraagstuk in Afrika: etnieë in Suid-Afrika
Author:Coertze, P.J.
Year:1972
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:23
Issue:3
Pages:126-143
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:ethnographic surveys (form)
Abstract:Hierdie artikel is 'n voortsetting van artikels die tevore in die Tydskrif vir Rasse-Aangeleenthede verskyn het. Die volgende etniese groepe is van belang vir Suid-Afrika: Die San (Boesmans), die Khoin (Hottentotte), die Dama, die Kleurlinge (Bruinmense), die Bantoe, die Indiërs en die Blankes. Dele van die artikel: 1. Inleiding - 2. Verskeidenheid van etnieë in Suid-Afrika (Inleiding; Khoin en San) - 3. Die Bantoe (inleiding; Oorheersende kenmerke van die Bantoetale; Die Bantoevolke afkomstig uit die Noorde; Bantoe-etnieë in Suid-Afrika, Die Xhosasprekende volkseenheid; Die Zoeloevolkseenheid). Bibl.
Views