Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Future perspectives on women in employment
Authors:Gerdes, L.
Mkalipe, P.
Erwee, R.
Van Rooyen, J.
Van Walt, S.
Year:1984
Periodical:RSA 2000: gesprek met die toekoms
Volume:6
Issue:1
Pages:1-35
Language:English
Geographic term:South Africa
Subject:women's employment
Abstract:Hierdie uitgawe van RSA 2000 is gewy aan aspekte van die vrou in die werksituasie in die RSA. Daar word aandag gegee aan die sosiale en sielkundige dimensies van veranderende samelewingsrolle van die werkende vrou, riglyne vir doeltreffende loopbaanontwikkeling, en die probleme van die ontwikkeling van vrouearbeidsmag in 'n samelewing waar Eerste en Derde Węreldkulture saamvloei. Een artikel fokus spesifiek op die posisie en bydrae van die Swart vrou in die arbeidsmark. 'n Kwantitatieve ontleding van die huidige samestelling van die vrouearbeidsmag in die RSA word ook gemaak. - Bibliogr., fig., tab., verwysings.
Views