Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die plek van die landbou in die Suid-Afrikaanse Volkshuishouding
Authors:Brand, S.S.ISNI
Tomlinson, F.R.
Year:1966
Periodical:South African Journal of Economics
Volume:34
Issue:1
Pages:26-49
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:agricultural economy
External link:https://doi.org/10.1111/j.1813-6982.1966.tb03048.x
Abstract:Onder die boeregemeenskap is kommer oor 'n permanente probleem wat voortspruit uit die struktuur-veranderings wat in 'n groeiende volkshuishouding plaasvind. Hierby gaan dit om die aanpassings wat die landbou ondergaan tydens die proses van ekonomiese groei. Met die oog op 'n gesonde struktuurbeleid vir die landbou is dit belangrik om die struktuurprobleem nie te laat vervaag. Om hierdie rede sal daar in die hierdie referaat 'n poging aangewend word, ten eerste, om 'n perspektief te kry op die struktuurveranderings waarby die Suid-Afrikaanse landbou in die verlede betrokke was. Ten tweede sal gewrys word op die sosiaalpolitieke problematiek wat uit hierdie veranderings ontstaan en ten slotte sal enkele rigtings aangedui word waarin die toekomstige ontwikkeling moontlik gestuur kan word. Literatuurverwysings; tabelle.
Views
Cover