Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die realiteite van demografie en onderwys in Suid-Afrika: die universiteitsisteem, ontvanger van die skolestelsel en finale afleweringstelsel
Author:Smit, P.
Year:1999
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:39
Issue:1
Pages:39-51
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:population growth
universities
Abstract:Die Suid-Afrikaanse regering is in die 'Witskrif vir Onderwys (Julie 1997) baie meer realisties rakende toekomstige befondsing van tersięre onderwys as pas na die bewindsaanvaarding in 1994 toe gratis onderwys en die reg op toelating tot hoër onderwys wyd gepropageer is. Die verandering van 'n hoofsaaklik blanke elitistiese hoëronderwysstelsel na 'n massa-onderwysstelsel word gekompliseer deurdat dit nie alleen groei in studentegetalle beteken nie, maar 'n ingrypende verandering in die samestelling van die studentebevolking verteenwoordig, naamlik meer studente uit onderwysbenadeelde gemeenskappe. Die getal grade en diplomas wat jaarliks verwerf word het vinnig toegeneem, veral by afstandonderriguniversiteite en by die histories zwart universiteite. Gemeet aan węreldstandaarde is die besteding aan onderwys in Suid-Afrika relatief hoog. Onderwys absorbeer 22 persent van die totale staatsbesteding. Die persentasie-aandeel van universiteite as deel van die onderwysbegroting toon 'n geleidelike daling. Bronnelys, samevatting in Engels.
Views
Cover