Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die kleurlinge van Noord-Kaapland: aspekte van kultuur
Author:Kies, C.W.
Year:1980
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:3
Issue:1
Pages:27-31
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:culture
Coloureds
Abstract:Die opset van hierdie ondersoek was breed en het navraag na die belangrijkste sosiale verbande soos die gesinslewe, opvoedkundige stelsel, ekonomies, godsdienstige lewe as ook politieke aspirasies van die Kleurlinge van Noord-Kaapland (noord van die Oranjerivier) ingesluit. Inhoud: opvattinge oor seksuele verkeer - prosedure van hofmakery - deelname in ontspanning en gemeenskapsbedrywighede - huisboumetode - grondgebondenheid - begrafenisgebruike en oordra van kultuurkennis. Gevolgtrekking: die kultuur van die Kleurlingen van Noord-Kaapland is 'n komplekse erfenis vanweé hul heterogene afkoms uit verskillende etniese groepe en subgroepe. Verwysing, English sum.