Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die noodsaak van afsonderlike ontwikkeling
Author:Coertze, P.J.
Year:1976
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:27
Issue:1
Pages:11-24
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:apartheid
Abstract:Die skrywer kom tot die gevolgtrekking dat 'n proses van integrasie en heterogenese tot een vermengde etnos in Suid-Afrika onmoontlik is. As dit afgedwing mag word, sal dit alleen kan geskied oor 'n baie lang periode waarin 'n gedurige interne stryd aal woed. Terwyl dit dan nou so is dat integrasie en heterogenese onmoontlik is, het 'n koers van afsonderlike ontwikkeling geen alternatief nie en alles wat daar tans nog mee strydig is, moet vinnig en doeltreffend verwyder word. Dele: Inleiding (Etnos en kultuur; Etnogenese) - Die bedeling in Suid-Afrika (Sie Swartes; die Blankes; Die Bruinmense; Die Indiërs; Samevattend en gevolg-trekkinge) - Integrasie en heterogenese in Suid-Afrika (Wyse van aanraking; Verskil in kulturele peil; Verskil in getalle; Vermoë tot kultuuroorname; Verskil in ras; Etnosentrisiteit en etnosentrisme; Meewerkende historiese faktore) - Samevatting en gevolgtrekking.
Views