Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Hedendaagse integrasiepoginge - is dit verimuwing of ... verraad?
Authors:Bruwer, J.P.
Olivier, B.J.
Year:1964
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:15
Issue:1
Pages:64-78
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:plural society
Abstract:Die pogings om die Afrikaner te verdeel en van die politieke troon te stoot en daarmee ook blanke-eenheid te dwarsboom het nou 'n veel meer subtiele vorm begin aanneem. Die verdeeldheid en stryd wat vandag oor nie-blanke beleid in die kerk merkbaar is, is die gevolg van die hierdie poging van die liberalis. Die diaboliese plan tot uitwisseling van blanke selfbeschikking is beslis daar. Baie blankes met hoe (of vermeende hoë) etiese en morele begin-sels is dikwels die onwetende werktuie in die uitvoering van hierdie plan. Dit het ons kort gelede gesien met die stigting van die Christelike Instituut vir Suidelike Afrika (CI). Die stigting van die CI hang saam met die Cottesloe beraad (boekie 'Cottesloe Consultation' wat deur die Institute of Race relations en die Cl versprei word). Die Cottesloe-beraad het hoofsaaklik oor rasse-aangeleent' hede gegaan. Aangeneem word dat die CI hom ook hier op sal toespits. Ons gaan sommige van die Cottesloe besluite na - besluite wat op die verwerping daarvan deur die Sinodes sommige Afrikaanse predikante laat besluit het om tot die stigting van die CI oor te gaan.
Views