| Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article |
| Title: | Bepalings van die faktore wat die mate van etniese bewustheid van die indiwidu beinvloed |
| Author: | Erasmus, P.A. |
| Year: | 1985 |
| Periodical: | South African Journal of Ethnology |
| Volume: | 8 |
| Issue: | 1 |
| Pages: | 12-19 |
| Language: | Afrikaans |
| Geographic term: | South Africa |
| Subjects: | Sotho ethnicity |
| Abstract: | Hierdie artikel bestudeer die volgende faktore: geslagsaanhorigheid, opvoedkundige kwalifikasies, mate van verwestersing, verblyf, ouderdom, huwelikstaat en die gebied waar die respondent die grootste deel van sy lewe deurgebring het. Hier die faktore is geanaliseer aan de hand van 'n meetinstrument volgens die Likerttegniek en tenslotte is die chi-kwadraat-toets vir onafhanklikheid aangewend. Die inligting waarop hierdie gegewens gebaseer is, is verkry d.m.v. 'n ewekansige steekproef wat t.o.v. die Suid-Sotho-inwoners van Bloemfontein en Phuthaditjhaba getrek is. Tab., verwysings, samevatting in Engels. |