Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Kraaluitleg en woningvorme by die Swazi in Kangwane
Author:Herbst, D.
Year:1985
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:8
Issue:3
Pages:109-119
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Swazi
settlement patterns
dwellings
Abstract:Die oorspronklike Swazi-kraaluitleg het bestaan uit die sirkelvormige plasing van byekorfvormige hutte rondom 'n beeskraal. Naas die hoof hut was daar slaaphutte vir mindere vrouens wat in 'n regterkantste en linkerkantste afdeling in die kraal geplaas is, sowel as afsonderlike hutte vir tienderjarige seuns en dogters. Kookhutte, stoorhutte, skermmure, en bergplekke vir graan het die vestigingspatroon voltooi. Meer onlangs is gebruik gemaak van rondawelhutte sowel as meer moderne reghoekige huise. Die konstruksiewyse van die bg. elemente word beskryf. Dit is duidelik dat daar 'n tendens bestaan om die Westerse voorbeeld na te volg. Daar word ten slotte aangedui dat 'n Swazi opelugmuseum in sy aanvangsfase op die eg. huistipe en kraaluitleg behoort te konsentreer. - Fig., samevatting in egels, verwysings.
Views