Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die verband tussen die toepassing van wetenskaplike personeelkeuringstelsels en die beroepsaanpassing en produktiwiteit van Kleulingwerkers
Author:Bank, R. van der
Year:1983
Periodical:Humanitas: tydskrif vir navorsing in die geesteswetenskappe
Volume:9
Issue:3
Pages:265-273
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Coloureds
work attitudes
labour recruitment
Abstract:Is die funksie van wetenskaplike personeelkeuringstelsel van soveel belang dat dit 'n invloed kan uitoefen op die beroepsaanpassing en produktiwiteit van Kleurlingwerkers? In die verband is die hipotese gestel dat indien organisasies van doeltreffende wetenskaplike personeelkeuringstelsels gebruik maak by die indiensneming van Kleurlingwerkers, sal daar 'n verbetering in produktiwiteit en beroepsaanpassing wees. Die doel van hierdie studie is om die genoemde hipotese te toets. Opsomming (ook in Duits, Engels, Frans), tab., verwysings.
Views