Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Etnisiteit en Kleurlingskap
Authors:Du Toit, P.V.D.ISNI
Theron, F.ISNI
Year:1984
Periodical:Politikon: South African Journal of Political Studies
Volume:11
Issue:1
Pages:55-66
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Coloureds
ethnicity
External link:https://www.tandfonline.com/doi/abs/10.1080/02589348408704835
Abstract:Die grondwetlike debat het die aandag gefokus op sekere stereotipe misvattings en clichedenke, in sekere gevalle regverdigings, ten opsigte van die sogenaamde Kleurlingbevolkingsgroep as synde 'n groep met 'n eiesoortige identiteit. Afrikaner wat self soveel voordeel getrek het uit die beklemtoning van eie identiteit projekteer graag en maklik sy ingenomenheid met afsonderlike identiteite op andere, soos byvoorbeeld die heterogene Kleurling. Die perptuering van en konformisme aan sommige hardnekkige mites noodsaak 'n konseptuele verheldering van die relevansie, al dan nie, van die konsep 'etnisiteit' ten opsigte van die Kleurling as bevolkingsgroep. Onderhawige artikel is 'n poging om verheldering met verwysing na 'n moontiike alternatiewe definisie van etnisiteit en kategorisering van die Kleurlingbevolkingsgroep. Bibliogr., fig., noten, samev. (Afrikaans en Engels).
Views
Cover