Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Trans-afrikahoofweg
Author:Lötz, W.P.N.
Year:1971
Periodical:Africa Institute Bulletin
Volume:11
Issue:9
Pages:393-403
Language:Afrikaans
Geographic term:Subsaharan Africa
Subject:road transport
Abstract:Die voorgestelde Trans-Afrikapad sal 7059 km lank wees en deur die volgende lande loop: Kenia, Uganda, Kongo-Kinshasa, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Kameroen en Nigerië. Vir die projek is die Trans-African Highway in die leve geroep, wat bestaan uit verteenwoordigers van alle lande vaardeur die hoofweg gaan, sowel as van alle lande en organisasies wat financiële of tegniese hulp gaan verleen. Soos die komitee formuleer, sal die doel van die pad wees om: 1. stimulate economie activities in the region, 2. provide cheap international links, 3. promote tourism, 4. develop better relations and economic cooperation among the countries. Dele van die artikel: Algemeenhede - Ekonomiese oorwegings - Ander ekonomiese oorwegings - Alternatieve roetes - Koste en finansiering - Bykomende aspekte. Verwysings; Kaart van die pad.
Views