Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die bevolking van Noord-Kaapland en aangrensende distrikte
Author:Jooste, C.J.ISNI
Year:1972
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:23
Issue:1
Pages:16-36
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:demography
Abstract:In vergelyking met Suid-Afrika as geheel is Noord-Kaapland en die aangrensende gebiede dun bewoonde streke met 'n sterk landelike karakter. Die hele gebied beslaan nagenoeg een vyfde van die totale oppervlakte van Suid-Afrika. Die bevolkingsgroei was hier oor die algemeen effens stadiger as in die res van die land; die groeikoerse van die verskillende bevolkings verskil egter aanmerklik. In die slot word die toekoms van die drie bevolkingsgroepe (Tswana, Kleurlinge en Blankes) afsonderlik in oënskou geneem. Dele van die artikel: Inleiding - Vroeë geskiedenis van vestiging - Noord-Kaapland binne die nasionale verband - Grootte, verspreiding en enkele kenmerke van die bevolking (Die totale bevolking; Die Blanke bevolking; Die Kleurlingbevolking; Die Bantoebevolking; Die Asiatebevolking) - Verwagte bevolkingsgroei - Samevatting. Note; tabelle.
Views