Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Education in Africa Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Navorsingsbevindinge: die problematiek van te vroeg skoolverlatende Blanke jeug in die RSA
Author:Pretorius, J.W.M.
Year:1982
Periodical:Humanitas: tydskrif vir navorsing in die geesteswetenskappe
Volume:8
Issue:4
Pages:329-334
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:dropouts
Abstract:Opsomming: Die probleem van te vroeê skoolverlating word ondersoek. Die persoonstruktuur, opvoeding, onderwijs en gesitueerdheid van die potensiêle skoolverlater word ondersoek en kwalitatief ontleed. Uit die bevindinge van die ondersoekprojek word riglyne en aanbevelings daargestel vir die opheffing van die probleem. Faktore wat tot te vroeê skoolverlating aanleiding gee, is die volgende: persoons-, gesins-, skool- en maatskaplike faktore. Verder word die probleem van te vroeê skoolverlating in verband met ander probleemverskynsels ondersoek, te wete milieu-gestremdheid, jeugdige dwelmmiddelmisbruik, jeugvervreemding en identiteitsprobleme. Die moontlikheid van pedoterapeutiese hulpverlening aan potensiêle skoolverlaters word ondersoek. Samev. (ook in Engels, Duits en Frans), verw.
Views