Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Desentralisasie versus sentralisasie
Author:Pisanie, J.A. du
Year:1977
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:28
Issue:3
Pages:80-88
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:physical planning
Abstract:In Suid-Afrika moet 'n mate van desentralisaste van bevolking as onvermydelik aanvaar word, naamlik daardie mate van desentralisasie wat nodig is om die twaalf duidelik onderskeibare kultuurgroepe sover moontlik geografies te skei. Die beginsel van ekonomiese doeltreffendheid dikteer egter die grootste moontlike mate van sentralisasie van relatief homogene bevolkingsgroepe. Die logiese keuse in Suid-Afrika is dus 'n gesentraliseerde desentralisasie. Dele van die artikel: 1. Die begrippe desentralisasie en sentralisasie - 2. Beweegredes tot 'n beleid van ruimtelike desentralisasie - 3. Beweegredes tot 'n beleid van sentralisasie - 4. Die keuse in Suid-Afrika. Tabelle; verwysings.
Views