Abstract: | (NGK - Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suidwes-Afrika; VELKSWA - Verenigde Evangeliese Lutherse Kerk in Suidwes-Afrika; ELK - Evangeliese Lutherse Kerk in Suidwes-Afrika; ELOK - Evangeliese Lutherse Owambo-Kavangokerk). Hoofstukke: l. Tydperk voor 1969 ('Gibeon-ooreenkoms'; Driehoek-ooreenkoms) - 2. Verbreking van driehoek-ooreenkoms (Sinode besluit van Oktober 1969; Agterdog teenoor ELK en ELOK; Die rol van die 'jonger pastore'; Drang tot plaaslike sending; 'n Logiese uiteinde) - 3. Tydperk na 1969 - 4. Hernude pogings tot kontak (Samesprekinge begin; Vergadering 28 Februarie 1973; Vergadering 8 Junie 1974; Eenrigting-inisiatief) - 5. Ander kontakte (Uukwaluudhi-gesprek - 28 November 1974; Uukwaluudhi-gesprek - 3. Februarie 1975) - 6. Persoonlike vlak - 7. Opmerkings - Addendum. |