Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die politieke oortuigings van Suid-Afrikaanse volksraadslede
Author:Kotzé, H.J.ISNI
Year:1983
Periodical:Humanitas: tydskrif vir navorsing in die geesteswetenskappe
Volume:9
Issue:4
Pages:481-494
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:political philosophy
parliamentarians
Abstract:In hierdie studie is die politieke oortuigings van 'n subgroep in die Suid-Afrikaanae politieke elite, die lede van die Volksraad, gemeet. Die proefgroep het uit 117 lede bestaan wat die Nasionale Party, die Progressiewe Federale Party en die Nuwe Republiekparty verteenwoordig het. Twee belangrike aspekte van die politieke leiers se oortuigings aangaande die politieke klimaat is ontleed: a) Wat is die kognitiewe predisposities van LV's oor konflik en konsensus in die Suid-Afrikaanse samelewing? b) Wat is die interpersoonlike oriëntasies met betrekking tot vertroue en vyandigheid wat in die proefgroep gemanifesteer is? Die bevindinge van die ondersoek word hier opgesom. Opsomming (ook in Duits, Engels, Frans), tab., verwysings.
Views