| Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article |
| Title: | 'N kartografiese studie van enkele aspekte van Kleurlingskole in die Malmesburydistrik |
| Authors: | Jooste, P.G. Kriel, L.P. |
| Year: | 1970 |
| Periodical: | Tydskrif vir rasse-aangeleenthede |
| Volume: | 21 |
| Issue: | 2 |
| Pages: | 68-77 |
| Language: | Afrikaans |
| Geographic term: | South Africa |
| Subjects: | Coloureds education |
| Abstract: | Doel van die bespreking is om, by wyse van 'n voorbeeld, aan te toon hoe kartografiese metodes gebruik kan word om die huidige skoolsituasie in 'n bepaalde gebied te evalueer en die ligging van addisionele skole, indien nodig, vas te stel. Die Malmesburydistrik is as voorbeeld geneem deurdat, soos uit 'n vergelykende tabel blyk, in die distrik die grootste persentasie Kleurlinge met hoegenaamd geen onderwysonderrig voorkom. Dele van die artikel: Die uitbreiding van Kleurlinglaer-skole sedert 1938 - Die herkoms van skoliere - Die kongestie in Kleurlingskole - Die vestiging van addisionele skole. Figure; verwysings. |