Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Politieke geletterdheid: 'n proeflopie
Author:Trümpelmann, Martin
Year:1986
Periodical:Politikon: South African Journal of Political Studies
Volume:13
Issue:2
Pages:84-92
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:political education
External link:https://www.tandfonline.com/doi/abs/10.1080/02589348608704870
Abstract:Politieke geletterdheid is 'n poging om die burger in wording meer sinvol aan die politieke proses te laat deelneem op grond van 'n versterkte onderbou wat betref die politiek. Ten einde meer inligting in te win oor hoe die geletterdheid oorgedra word is in Maart 1986 'n eksperiment gedoen op 'n skool in Johannesburg: 'n kursus in politieke geletterdheid. Hierdie eksperiment het aangetoon dat die onderrig van kontensieuse inhoud wat die politieke implikasies het, in die skool moontlik is, mits die onderwyser bedag is op die slaggate soos indoktrinasie. Bibliogr.
Views
Cover