Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Verantwoorde beplanning van Kwazulu se onderwysstelsel op grond van sekere riglyne: moontlikhede en probleme
Author:Vos, A.J.
Year:1979
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:30
Issue:2
Pages:61-71
Language:Afrikaans
Geographic terms:KwaZulu
South Africa
Subject:educational policy
Abstract:Aan die hand van die werklikheidstruktuur van die onderwysstelsel soos deur H.J.S. Stone beskryf ('Struktuur en motief van die onderwysstelsel', Bloemfontein, Sacum, 1974), is twaalf riglyne vir verantwoorde beplanning voorgestel. Aan de hand van die twaalf riglyne is die moontlikhede vir en probleme in verband met verantwoorde beplanning of herbeplanning van die bestaande onderwysstelsel van Kwazulu uitgewys, asook die faktore wat verantwoordelik was vir gebreke in die ontwikkeling wat wel geskied het. Seksies; Inleiding - Faktore wat verantwoorde beplanning begunstig - Probleme in verband met verantwoorde beplanning - Onderwysstelselontwikkeling sedert gedeeltelike onafhanklikheid - Onderwysstelselbeplanning - Slotbeskouing. Bronnelys.
Views