Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Toepassing van historiese kritik in die mondelinge tradisie van die Ndzundza-Ndebele
Author:Jaarsveld, Albert vanISNI
Year:1986
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:9
Issue:2
Pages:83-86
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Ndebele (South Africa)
oral traditions
Abstract:Dit blyk dat volkekundiges in Suid-Afrika nie die insigte van die historiese kritiek gebruik om ingesamelde tradisies te ontdoen van onjuisthede nie. 'n Ontleding van bestaande geschrifte oor die prekoloniale geskiedenis van die Ndzundza-Ndebele (insonderheid: C.J van Vuuren, 'Ndzundza-Ndebele en die Mapochsgrotte', S.-Afr. Tydskr. Etnol., vol. 8, no. 2, 1985), het aan die lig gebring dat dit nodig sal wees om in die toekoms opnuut na hul geskiedenis te kyk. Bibiogr., samevatting in Engels. In 'n kommentaar deur C.J. van Vuuren, p. 87-91, word hierde aanklag van van Jaarsveld dat Suid-Afrikaanse volkekundiges nie genoegsame histories-kritiese kontrole handhaaf by die optekening van mondelinge oorleweringe nie, sistematies weerlę. Bibliogr., samevatting in Engles.
Views