Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
![]() |
![]() |
![]() |
Title: | Onderwys as Ontwikkelingsinstrument in Afrika |
Authors: | Cornwell, L. Heerden, M.E. van |
Year: | 1983 |
Periodical: | Africanus |
Volume: | 13 |
Issue: | 1-2 |
Pages: | 6-16 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | Africa |
Subjects: | development education |
Abstract: | Hierdie artikel gee 'n feitelike uiteensetting van die eise en verwagtings wat aan onderwys in die ontwikkelingsproses gestel word. Daar word ook gekyk na die negatiewe invloed van die huidige onderwysstelsel op ontwikkeling, wat 'n uitvloeisel is van bepaalde probleme wat op die onderwysterrein ondervind word. Hieruit kan die afleiding gemaak word dat die gevaar bestaan dat onderwys, in sy huidige vorm, eerder aanleiding kan gee tot die onderontwikkeling van die Afrika-lande as die ontwikkeling daarvan. Tenslotte word aandag gegee aan enkele oplossingsvoorstelle wat onderwys moontlik in staat sal stel om sy regmatige plek as ontwikkelingsinstrument in Derdewęreldlande te laat inneem. Bibliogr. |