Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die eerste bestuursreëlings van Johannesburg
Author:Appelgryn, M.S.
Year:1971
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:11
Issue:4
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:municipal government
history
1880-1889
Abstract:Met die instroming van delwers na die Witwatersrandse goudvelde het dit vir die Regering nodig geword om te alle tye die staatsgesag te handhaaf. Die Uitvoerende Raad het gevolglik in Augustus 1886 besluit om bevoegde amptenare na die Witwatersrand te stuur, wat nie net die Regering se belange moes beskerm nie, maar ook aan die inwoners die nodige leiding moes gee met die samestelling van 'n Delwerskomitee wat plaaslike aangeleenthede moes organiseer. Met die snelle ontwikkeling van die goudvelde en die gevolglike instroming van delwers was die Regering genoodsaak om bestuursliggame te skep om by die veranderde omstandighede aan te pas. Die plaaslike bestuursreëlinge van Johannesburg is in November 1887 aan 'n Gesondheidskomitee opgedra, met die gevolg dat die Delwerskomitee se bruikbaarheid grotendeels verval het. Die liggaam het die volgende jaar 'n natuurlike dood gesterf. Verwysinge; English summary.
Views
Cover