Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Mensbeskouing en wereldbeeld by die Nhlanganu
Author:Fischer, A.
Year:1981
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:4
Issue:1
Pages:34-41
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:philosophy
Tsonga
Abstract:Die Nhlanganu (van die Tsonga etniese groep in Transvaal) se beskouing van die mens hou verband met hierdie natuurlike, bonatuurlike- en sociale werklikhede van hulle lewe. Hulle onderskei in 'n lewende mens 'n miri, 'n moya en 'n xindzhuti. Die mens is deur sy liggaam (miri) in die wêreld teenwoordig. Moya het vir stamlede 'n bonatuurlike oorsprong en verklaar die lewe van die mens. Die xinidzhuti bepaal die hoedanigheid van 'n mens se lewe en is dus die essensiële dimensie van menswees by die Nhlanganu. Bibliogr., voetnotas.
Views