| Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article |
| Title: | Die meting van individuele steunverlening aan die Suid-afrikaanse politieke stelsel |
| Author: | Booysen, Susan |
| Year: | 1983 |
| Periodical: | Politikon: South African Journal of Political Studies |
| Volume: | 10 |
| Issue: | 1 |
| Pages: | 46-64 |
| Language: | Afrikaans |
| Geographic term: | South Africa |
| Subjects: | political science politicians |
| About person: | Mangosuthu Gatsha Buthelezi (1928-2023) |
| External link: | https://www.tandfonline.com/doi/abs/10.1080/02589348108704820 |
| Abstract: | In hierdie artikel is die steunverlening van 'n politiesrelevante individu aan die Suid-Afrikaanse politieke stelsel ontleed. In die lig van die uiteenlopende soorte steun wat kenmerkend aan die drie verskillende objekte van die politieke stelsel verleen kan word, is die metings van steun aan die owerhede, die regime en die politieke gemeenskap afsonderlik onderneem. Vir die meting van die politiesrelevante individu (in hierdie geval Buthelezi) se steunverlening is 'n spesifieke vorm van inhoudsontleding, evaluative assertion analysis, gebruik. Gekoppel aan Easton se konsepsualisering van steunverlening aan die politieke stelsel, skep hierdie tegniek ook die moontlikheid vir kwantifisering van steun wat 'n uitermate belangrike inset tot die politieke stelsel is. Die toepassing van inhoudsontleding op die kommunikasie van 'n politieke leier het in hierdie studie lig gewerp op die wyse waarop en graad waartoe Buthelezi sy positiewe en negatiewe steun vir die bestaande stelsel komibineer en afwissel. In die studie is 'n beeld oor tyd van Buthelezi se steun aan die politieke stelsel opgebou. Samev. in Engels, verwysbronne. |