Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die lewe en werk van B.J. Vorster: 'n beknopte oorsig en waardering
Author:Pisani, J. du
Year:1983
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:23
Issue:4
Pages:231-239
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:politicians
biographies (form)
About person:Balthazar Johannes Vorster (1915-1983)ISNI
Abstract:Balthazar Johannes Vorster is in 1915 te Jamestown gebore. Hy het in 1983 naby Kaapstad die laaste asem uitgeblaas. In sy politieke en openbare loopbaan van meer as 40 jaar was hy dikwels 'n fel omstrede figuur. As Minister van Justisie en as Eerste Minister het John Vorster 'n onuitwisbare stempel afgedruk op twee dekades van Suid-Afrika se geskiedenis, nl. die sestiger- en sewentigerjare. Sy bydrae tot Suid-Afrika se binnelandse veiligheid die normalisering van rasseverhoudings en die verbetering van die buitelandse betrekkinge in hierdie tydperk was sy grootste prestasies. Hy was ook die eerste Suid-Afrikaanse staatsman wat beide die ampte van Eerste Minister en Staatspresident beklee het.
Views
Cover