Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article | Leiden University catalogue | WorldCat |
Title: | Uitdagings vir demokrasie in Suid-Afrika |
Authors: | Venter, Albert Geldenhuys, Deon |
Year: | 2000 |
Periodical: | Tydskrif vir geesteswetenskappe |
Volume: | 40 |
Issue: | 2 |
Pages: | 141-152 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subject: | democracy |
Abstract: | In Suid-Afrika is daar faktore wat rede tot optimisme oor die toekoms van demokrasie bied. Daar is egter ook verskeie kragte aan die werk wat die konsolidering van demokrasie bemoeilik. Hierdie artikel fokus op spesifieke uitdagings vir demokrasie in Suid-Afrika. Eers word die begrip demokrasie verduidelik aan die hand van die filosofie en meganika van demokrasie en 'n oorsig van vorme van demokrasie. Vervolgens word die internasionale konteks waarbinne Suid-Afrika se demokrasie tot stand gekom het ondersoek. Teen hierdie agtergrond word 'n reeks uitdagings geïdentifiseer en word gekyk na die rol van die regerende party, amptelike instellings soos die howe, opposisiepartye, en die burgerlike samelewing in die konsolidering van Suid-Afrika se demokrasie. Referaat gelewer tydens die S.A. Akademie se simposium oor die tema 'Suid-Afrika: van isolasie na globalisering', Pretoria, 16-17 September 1999. Bronnelys, samevatting in Engels. |